Friday 18 November 2011

millk @ hazel food kersfees mark

yeah! Millk het sopas gehoor dat ons die "best-dressed stall" prys gewen het! YEAH! Dankie julle vir die prysie!!!